Zeffermunte is waardevolle goed. Dis is soos 'n peppermint. Elke beursie benodig ene. Gee dit vir jou vriende as 'n geskenk, of hou dit vas, of verkoop dit! want Bloudraad tune die mense! Soutie gooi 'n lead! Benniebierblik klap die base! Rowwe Rolf bliksem die dromme!